AvdM
Annette van der Merwe

1 reviews | Active since Jun 2015

30 May 2018, 10:24

Lawaai @ Lawaaierig

Lawaai @lawaaierig Hierdie mense doen printing op koffiebekers, klere ens. Wees baie, baie versigtig en bestel eerder KBA. Daar is altyd 'n probleem of met die courier, of die pakkie raak verlore en jy kry op die einde nie jou produk en ook nie jou geld terug. Hulle adverteer op Facebook, Instagram ens. Ek het 'n stel afgetrap met hulle, so ook my vriendin. Ek het al die boodskappe op wit en swart. Uiters swak diens!!! Bly eerder weg as ek julle enigsins raad kan gee. Sy belowe om die geld terug te betaal maar doen dit nie. Sy beantwoord geen oproepe.

0
Replies (0)