SA
Sakkie A
1 reviews | Active since Jun 2020
29 Jun 2020, 20:54
Tuimeldroeer.
Ek het vandag gegaan en 'n belt gekoop vir ons Defy tuimeldroeer. Ek was gehelp deur Giel wat baie vriendelik en hulpvaardig was. Hy het my selfs raad gegee oor hoe om die belt op die masjien te installeer. Weereens dankie vir die goeie diens Giel.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)