jK
johann K

1 reviews | Active since May 2010

24 Jul 2019, 12:55

***ste diens ooit

Die ***ste diens wat ek nog ooit in my hele lewe ontvang het. Die salesmense is dom en die service departement se tannie het n *** attitude. Hulle moet hulle saleskinders terug stuur skool toe waar hulle hoort en die antie by die service afdeling moet eerder gaan pannekoek by die kerk.

0
Replies (0)