TL
Tilla L

1 reviews | Active since Dec 2018

27 Feb 2020, 17:30

Lapa Uitgewers

Graag wil ek vir Caroline Moris by Lapa uitgewers bedank vir hulle vinnige diens en behulpsaamheid met n foutiewe boek. Hulle vervang die boek en lewer dit ook af.

Weereens dankie vir flinke diens

0
Replies (0)