GeFF
Gerhard en Freda Ferreira

1 reviews | Active since Jan 2019

21 Sept 2021, 14:35

LANGVERWACHT GASTEPLAAS

Ons het op hierdie gasteplaas kampeer.Diegene wat 5 ster geriewe soek ,bly weg! Maar die ongereptheid, besondere gasvrye eienaars en rus vir die siel omgewing maak ruimskoots op vir alles ! Ons het heerlik gekuier.

0
Replies (0)