MG
Monique G

1 reviews | Active since Apr 2014

11 Dec 2023, 09:21

Plett Rage 2023 - Langeberg busdienste is tops

Plett Rage 2023 - Uitstekende diens vanaf die 1e e-mail tot die laaste oproep. Baie professioneel, hulpvaardig en goed georganiseerd. Drywers ook van goeie gehalte. Spesiale dankie aan Teneil! Sal weer van julle dienste gebruik maak :-)

0
Replies (0)