SvdM
Simone van der Merwe

1 reviews | Active since May 2016

26 Mar 2023, 15:20

Onprofessioneel, onbehulpsaam. Unprofessional, unhelpful

Onbehulpsaam, onprofessioneel. Hulle het ons eers 35 min voor die tyd laat weet dat die bus 45 min vroeg is. En hulle het gese die bus sal nie eers 5 of 10 min vir ons wag nie.

0
Replies (0)