CS
Christo S
1 reviews | Active since Nov 2009
27 Jul 2021, 11:54
Langeberg Busdiens: Puik diens, goeie kommunikasie en veilige vervoer.
Uitstekende dienservaring van Langeberg Busdiens gehad tydens 'n onlangse rit vanaf Kaapstad Lughawe na Mosselbaai. Baie goeie kommunikasie met duidelike aanduiding van vertrek- en stoppunte. Daar is ook met my gereel vir 'n effense vroeer vertrek wat baie gehelp het met 'n beter aankomstyd by die eindpunt. Die groter koste in vergelyking met die kommersiele busdienste is deur-en-deur die moeite werd. Sal Langeberg Busdiens sterk aanbeveel vir enigiemand wat vervoer tussen Kaapstad en Mosselbaai benodig.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)