AC
Annemarie C

1 reviews | Active since Mar 2015

29 Jul 2015, 13:11

Swak diens

Ek het per sms n rek van Lancet Laboratories gekry van R 33.20. Op 16 Julie 2015. Op 21 Julie vereffen ek die bedrag sommer by die suster wat vir Lancet werk. Sy gee my n kwitansie. Vandag op 28 Julie kry ek n onsmaaklike sms dat ek onmiddelik moet betaal of regstappe word geneem ! Ek bel dadelik die Lancet tak in JHB. Na aanhou en my lugtyd mors,se sy dit wys nie op hul sisteem nie ! Ek bel die Heidelberg tak,na verskeie kere wat die telefoon dood gedruk is antw n dame! Baie onbehulpsaam,ongeskik en ongemanierd se sy dit \wys"nie op haar sisteem nie"

0
Replies (1)
Lancet
Lancet's reply30 Jul 2015, 11:15
Official
Hello Annemarie28,

We apologise for the unsatisfactory service. Please allow us to investigate and a Manager will contact you shortly. Regards SR