JL
Jacques L
1 reviews | Active since Apr 2014
08 Apr 2015, 10:17
LANCET WANTS MONEY BUT CANT GIVE FEEDBACK!!!!!!
Dis nou al die flippen hoeveelste keer wat ons sukkel met Lancet oor ons rekening. Hulle het ons oorhandig waarvan ons nie eers geweet het nie. n Jaar nadat my dogtertjie uit die hospitaal ontslaan is kry ons die oorhandiging. Geen briewe of oproepe wat gemaak is na ons toe nie. Ons het met Lancet n ooreenkoms gemaak dat ons maandeliks die bedrag sal vereffen. Elke maand word die oorhandigings kostes bygesit en doen Lancet nie hulle werk nie. Dis belaglik man. Praat van swak diens. Ek weier om die oorhandig kostes te dra/te betaal. Julle kan dit by Bongiwe Sibiya wat nie bevoegd is om haar werk reg te doen aftrek.<br> <br> Ek is gatvol en klaar gesukkel!!!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Lancet's replyOfficial
09 Apr 2015, 09:19Hello jaakie1,
We apologise for the unsatisfactory service. Please allow us to investigate and a Manager will contact you shortly. Regards SR
We apologise for the unsatisfactory service. Please allow us to investigate and a Manager will contact you shortly. Regards SR
Lancet's reply09 Apr 2015, 09:19
Official
Hello jaakie1,