DM
Deon M

1 reviews | Active since Mar 2015

15 Mar 2016, 07:47

LANCET patoloA A shocking dienslewering!

LANCET patolo? in UNITAS Hospitaal lewe die swakste diens met beloftes van le? hande.

Oggend 2016/03/14 om 10h00 is besvestig hulle sisteem aflyn is en sal oor 'n uur werkend wees, 13hoo is dieselfde verskoning aangebied, 15h00 weer dieselfde veskoning. 18hoo trek hulle bloed en beloof my dat ek die resultate voor 22h00 sou kry weens die ongerief en lank wag met dringendheid daarvan.

Die volgende oggend 07hoo op afhaal vir die vyfde (5) keer bevestig hulle aan my dat die resultate nog nie beskikbaar is nie; dat ook die toetse nie gedoen is nie, dat ek weer later die dag moet inkom. Dit is shocking!. Besef hierdie mens hulle is die enigste mens wat werk, die ongerief wat ek elke keer moet verduur van reelings tref en uitgawes wat ek moet aangaan.

LANCET patolo? lewer uiters die swakste diens ooit in UNITAS Hospitaal!

0
Replies (1)
Lancet
Lancet's reply15 Mar 2016, 08:01
Official
Hello Deondeondeon,

We apologise for the unsatisfactory service. Please allow us to investigate and a Manager will contact you shortly.

Regards SR