MP
Marinda P
1 reviews | Active since Mar 2010
02 Feb 2015, 09:12
Foutiewelike Rekening
Ek het nou al vele kere met die rekening afdeling gepraat en bevestig dat die rekening nie reg is. Hulle het foutiewelik verkeerde dokter as die verwysende dokter op die rekening en die medies wil dit nie betaal. Ek neem nou verder geen verantwoordelik vir die rekening se betaling dus moet hulle dit nou maar met die mediese fonds uitklaar of dit afskryf. Ek sal regtig so ver gaan om dit ook aan my prokureur te oorhandig as ek weer van hulle rekenings ontvang wat gestempel is PLEASE PAY maar steeds met die verkeerde dokter op die faktuur.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)