1 reviews | Active since Jun 2015
As jy nie daarvan hou nie vat jou kind
Ek is geskok dat I skool so Pateties kan wees! Die klasse is so klein dat hulle die kinders hulle tasse en ander bessiting laat buite los. Sonder dat iemand iemand toesig daaroor hou nie. Dis nou die t****e keer dat van my kinders se goed gesteel word en die skool hoof se sumier reguit vir jou dat dit jou probleem is en as jy nie daarvan hou nie haal dan jou kind uit my skool uit. Ek het nuus vir die patetiese hoof. Jou kameras help nie om my gesteelde bessitings terug te kry nie. Kry iemand om deur die gange te loop en die goed op te pas. Ons sal maar hoor wat se die departement van onderwys oor die saak. Iets se vir my die sal nie die laaste keer wees dat ons woorde het nie. Jou kerakter se baie van die gehalte onderwys wat jy gee mnr van riet.
