1 reviews | Active since Dec 2023
Slegte Skool
Die onderwysers gee glad nie om vir die kinders nie. Die kinders word gebullie by die skool deur ander kinders en deur die onderwysers. Die kinders wat die ander kinders bullie se ouers is onderwysers in die skool en hulle is leiers. As jy met die hoof wil praat is hy of nie beskikbaar nie of te besig. As jy hom kry dan se hy, hy sal terug kom na jou toe. Maar hy doen nooit nie. Al gaan jy verder met die saak niks gebeur nie. Want alles word mooi toe gesmeer want hulle word om gekoop. As jy nie die skool toe gooi met geld nie beteken jou kind niks vir hulle nie. Jy maak reelings met hulle, oor omstandinghede maar hulle voel niks nie. Want as jy nie 'n ryk mammie of pappie is nie. Sal jou kind net nie goed behandel word nie.
