AP
Alma P
1 reviews | Active since Jun 2019
18 Jun 2019, 10:28
Laerskool Rapportryer
Mees geldgierigste skool wat jy ooit in jou lewe sal teekom. Ongeskikte personeel en geen interaksie met ouers as jy nie geld het nie. Al waaroor hulle omgee is om geld in te samel. Jy word aangegluur asof die kat jou ingesleep het. Ek wonder waar dink hulle kom hul salarisse vandaan. Geen moeite om te help met enige navrae nie. Uiters swak en eerste wat hul wil weet is of hul hemelhoe skoolfonds betaal gaan word. Uiters swak skool.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)