1 reviews | Active since Jan 2016
Slelm Laerskool La Hoff
Ek het vir my 3 kinders plek gesoek by Laerskool La Hoff en het op die 6/8/18 bedrag van R2160 betaal om plek te het vi 2019. Het natuurlik gedog dit is di beste laerskool in Klerksdorp..Baie groot fout want dis di mees on organiseerde skool in di hele Suid Afrika. Het besluit om ni my kinders daar te laat skool gaan en het op die 21/11/2018 besluit om te kanselleer en my geld terug te eis. Jakkie Nortje, debiteure klerk verwittig my dat ek net my geld kan terug kry sou ek trek uit Klerksdorp. Dit is glo beleid van Laerskool La Hoff. Ek vra toe vir di beleid op wit en swart wat sy nou kamma ni het.Hul het my niks vertel toe ek betaal het..nie eens regte betaal strokkie gegee nie..Soos ek weet mag sekere persentasie terug gehou word maar ni di hele bedrag.
