CJ
Chantelle J

1 reviews | Active since May 2021

10 Jan 2022, 11:00

SWAKSTE DIENS OOOOOIT!!!

As ek geen sterre kon gee, dan het ek dit verseker gedoen! Nog nooit in my lewe sulke swak diens ontvang nie! Plaas my bestelling vroeg in November 2021. Met `n groot gesukkel kry ek my pakkie die 23ste Desember 2021. MAAR, ook nie my volle bestelling nie. Ek wag nogsteeds vir my goed om te kom! Kry `n tracking nr, probeer my pakkie track.... "shipment not found". Kry geen behoorlike terugvoer nie. Elke dag `n nuwe verskoning, dis nou as jy hulle ****ak want hulle doen nie die moeite om jou enigsins te ****ak nie. Sal niemand aanbeveel om by hulle te bestel nie! En ek sal ook defnintief nooit weer nie!!

0
Replies (1)
Lady Lea's Wall Art and Decor Studio
Lady Lea's Wall Art and Decor Studio's reply22 Apr 2022, 16:27
Official
Hi Chantelle, 
Ek is so jammer dinge was so deurmekaar met jou bestelling, ek is net bly jy het dit ontvang. Die probleem is dat goedjies van ons af gaan tot in Johannesburg, waar dit soms eers gescan word, daarom wys dit shipment not found. Maar ek is net bly jy het jou goedjies gekry, en weereens jammer vir die ongerief. So leer ons almal :) 

Best regards,