CL
Chantel L

1 reviews | Active since Feb 2014

26 Oct 2022, 19:28

Was gedreig deur n mede eienaar Rozanne en eienaar Thinus, en my probeer sleg voel omdat hulle swak vakmanskap het

As ek julle is moet nie by hulle koop nie.......... Met al hulle specials wat hulle hardloop van ei de Julie af het hulle massa produksie swak vakmanskap en dan kos dit jou meer geld want hulle laat jou courier geld betaal om skoene te stuur om reg te maak dan wil hulle jou charge om hulke swak werk reg te maak EN dan moet jy nog courier geld weer betaal om jou skoene terug te kry. Ons het so teleurstellende stel af getrap met hulle. My vrou het 3 pare by hulle gekoop, dan wil een van die mede eienaars my dreig hulle sal vir almal laat weet hoe ons, ons skoene deur ons gat getrek het.......hoe trek jy vellies deur jou gat wat jy einde Julie en bwgin Augustus gekoop het???? Ek, my vrou en my dogter wat 15 is het op die meeste 4 keer dit aan gehad, my vellies was die swakste gedoen het helemal los getrek. Ons sal eerder spaar om by #Vellie Boutique, #Sapmok en #Plaasmeisie te koop.

0
Replies (0)