WZ
Wilhelmina Zeelie-Swart
1 reviews | Active since Jan 2025
28 Mar 2025, 19:04
Vlinke en Vriendelike Diens
Vlinke en Vriendelike Diens Sandale op FB gesien, betaal en ontvang sonder enige probleme. Baie vriendelike en goeie diens gekry van LDVK. Baie dankie vir my pakkie vandag ontvang. Hou aan met die goeie diens, julle is TOPS
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)