sS
shaniwoodrow S

1 reviews | Active since Apr 2017

19 Dec 2023, 15:27

Swakste diens ooit.

Dit is die swakste diens wat ek al ooit van enige iemand af ontvang het. Ek het op 1 November 2023 3x pare skoene bestel wat ñ spesiale aanbod was. 8 Desember het ek navraag gedoen waar daar uiteindelik op terugvoer gegee is, net om te hoor as gevolg van die vers****** van die sole is hulle agter met produksie. Ek kies toe ander pare, wat in voorraad is, in plek van my eerste bestelling. Daar word toe gesê ek kan slegs 2 pare kry omdat dit ander skoene is. Na ñ baie lang gesukkel, kry ek my pakkie met slegs EEN paar skoene en die paar is ook die verkeerde grootte. Hulle kommunikeer glad nie met kliënte om te laat weet van probleme nie en vat ook baie lank om enige navraag te antwoord. Verskriklike swak diens.

0
Replies (0)