CG
Christina G
1 reviews | Active since Jun 2024
27 Jun 2024, 22:49
Swak, swak, swak!
Ek wag al 6 MAANDE vir 2 pare mansskoene wat ek op die 14de Desember '23 bestel en betaal het. Ek wag nou al die laaste 3 weke vir n waybill nr van die pakkie wat bleikbaar gestuur is, maar kry nou al vir die laaste week en n half geen meer antwoord op my boodskappe nie. Ek is op die punt wat ek vir my geld teruggevra het en die vrou weier om dit aan my terug te betaal.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)