MN
Maria N

1 reviews | Active since May 2019

15 Jun 2023, 09:43

Swak klientediens

Goeiedag. Kan iemand asb vir my die collection pin stuur om my pakkie by Peps paxi af te haal. Julle het vir my net n tracking nr gestuur per whatsapp en ek mag nie die pakkie kry sonder n collection pin. Die pakkie is by die tak maar ek kan dit nie afhaal nie. Ek het probeer bel maar daar is geen antwoord en my whatsapp gaan nie deur nie. Ek het einde April reeds bestel. My besonderhede is op die whatsapp wat ek gestuur het. Almal wat hierdie lees. Bestel eerder by Redemption Shoes of Freestyle. Hierdie maatskappy is besig om wonderlike potensiaal deur hulle dingese trek met swak kliente diens. Nie vir my dankie. Ek betaal eerder duurder by n amder plek. Hulle is ongeskik

0
Replies (0)