CvE
Chané van Eeden

1 reviews | Active since Sept 2021

29 Dec 2023, 09:01

Swak diens - leë beloftes

Ek wag al vir my pakkie van Augustus af, tot vandag geen skoene ontvang! Elke keer verskonings en moet elke keer smeek vir terugvoer. Ek was sommer geblock van hulle facebookpage af toe ek begin reviews op hulle post sit van hulle swak diens en leë beloftes! In plaas van om eerder kliente wat so lank wag uit te sorteer en gelukkig te hou bied hulle elke dag specials aan. As hulle nie kan byhou met bestellings nie hoekom doen julle dit dan?!! Swak swak swak!!!!! Baie teleurgesteld.

0
Replies (0)