EC
Estelle C

1 reviews | Active since Aug 2023

08 Aug 2023, 08:41

Review

Ongelooflike swak diens! Ek het omtrent oor 2 maande gewag vir my skoene en dit het glad nie die regte sizes uitgekom nie. Hulle stel ook nie belang om dit om te ruil vir n mens nie. Ek was baie onprofessioneel hanteer!

0
Replies (0)