BS
Bernica S
1 reviews | Active since Jan 2024
17 Jan 2025, 18:39
Puik produk en diens
Julle slaan altyd my voete onder my uit!
Na laas jaar se probleme het ek so getwyfel om weer te bestel ek het bestel en my bestelling gekry betyds
Baie dankie vir julle awesome produk en julle puik diens!
My voete klap nou behoorlik in my pragtige vellies soos altyd
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)