CW
Cynthia W

1 reviews | Active since Sept 2024

23 Jun 2025, 19:05

Puik produk

Na n BAIE LAAAAANG wag het ek uiteindelik my skoene!

Dankie dat julle girls my ophoogte gehou het en geduld met my gehad het ek weet ek was nie maklik nie

Ek love love love my skoene en ek sal nerens anders koop nie

Julle produk is puik! Hou so aan!

0
Replies (0)