CO
Carne O

1 reviews | Active since Jul 2021

01 Oct 2022, 13:42

Puik diens Laat Die Voete Klap

Ek wil net vir julle dankie se Julle is fantasties ek het my mooi vellies gekry en my gaar paar wat op gedra is ook

Dankie vir die goeie diens en liefde en pasie wat julle insit

Ek sal nooit in my lewe weer op n ander plek gaan koop nie

Met my 30 pare gaan ek nog meer koop

Julle 4 dames is n wenspan

Niemand kan my anders oortuig nie

10 uit 10 girls

Local is best en julle is beslis die beste ...

Ek beveel julle aan vir al my mense en vriendinne en brag al te lekker

0
Replies (0)