NB
Nelrie B

1 reviews | Active since Feb 2022

01 Oct 2022, 13:38

Puik diens

Beste Skoene wat ek nog geld op spandeer het, sal nooit weer by n ander plek skoene koop nie. Kwaliteit vir die min geld wat jy betaal vir egte leer skoene. Julle diens was puik. Goeie kliente diens ook ontvang. Vir net dames en eg suid afrikaans en handgemaak mag julle maar. Ek beveel julle ten sterkste aan vir enige iemand. Bou julle besigheid en laat die voete klap

0
Replies (0)