LV
Lallie V

1 reviews | Active since Oct 2022

03 Oct 2022, 19:53

Puik diens

Dames julle vellies is amazing! Ek het in my lewe nog nooit sulke gemaklike vellies gehad nie en dan is dit nog bekostigbaar ook! Die kwaliteit van die skoene is besonders en ek sal julle altyd ondersteun. Dankie vir julle puik diens!

0
Replies (0)