MW
Molien W

1 reviews | Active since Jun 2022

16 Jul 2025, 10:58

Patetiese swak diens!

Patetiese diens!! Het op 1 Mei 2025 my bestelling ingesit. Hul sê 30 werksdae wagtydperk. Na 35 werksdae het ek ****ak gemaak om te hoor hoe ver my bestelling is. Die dame het gesê hulle het ñ "back log" en gaan 2 weke langer vat. Na ñ verdere 3 weke maak ek weer ****ak en hoor ek moet nòg 3 weke wag... Ek ****ak toe die kantoor via email. Die eienaar, Rozanne kom toe self terug na my toe nadat ek vir ñ refund gevra het en sê my bestelling sal die hier wees... Dit is mou die week gewees en steeds geen skoene nie, hul antwoord ook nie my whatsapp boodskappe nie. Ek was nog nooit in my lewe so spyt oor ñ bestelling vir iets soos nou by Laat die voete klap nie. Sal hulle nooit aan enige iemand kan aanbeveel na die patetiese swak diens en kommunikasie van hul kant af nie.

0
Replies (1)
MW
Molien W's update23 Jul 2025, 14:28
Reviewer Update
Ek wil net graag my review "update"

Rozanne het regtig die ekstra myl gestap en haar bes gedoen om my bestelling spoedig afgehandel te kry. Ek het my skoene ontvang op Dinsdag oggend 22 Julie 2025. Dit is puik skoene en van beste gehalte. Ek sal beslis weer van hul diens gebruik maak in die toekoms.

Baie dankie Laat die voete klap en Rozanne vir al jou geduld met my en ook die diens wat ek op die ou end ontvang het.