MN
Marelu N

1 reviews | Active since Jun 2024

12 Jun 2024, 13:39

Ongelooflike swak dien en besigheidsverhouding

Ek het as 'n "agent" aangesluit. Ek moes opstuk 5 pare skoene bestel en betaal. Sou dit einde Maart ontvang het en nog niks ontvang nie. Soveel keer al opgevolg geen of baie swak terugvoering ontvang. Ek is deur die eienaar van die Facebookblad geblok intussen en daar is besluit ons gaan nie saam besigheid doen nie. Ek wil regtig net my skoene he of my geld terug maar hul ignoreer mens net maak nie saak hoeveel boodskappe jy stuur of hoeveel keer jy bel nie. Swak verby.

0
Replies (1)
MN
Marelu N's update14 Jun 2024, 17:39
Reviewer Update
Niemand kan mens 'n reguit antwoord gee wanneer jy jou skoene kan verwag of 'n tracking nommer vir die pakkie nie. Dan word daar gedreig om 'n siviele saak teen jou oop te maak en dat die prokereur in verbinding sal wees met jou omdat jy opvolg oor jou skoene?