CO
Carne O
1 reviews | Active since Jul 2021
06 Aug 2021, 11:57
NO 1 LEATHER SHOE SHOP INDEED
Ek wil julle bedank vir julle goeie diens
Ek het het my skoene ontvang en ek sal julle aan almal recommend Julle smse en laat weet van elke proses is uitmuntend
Julle dames is goud werd
Aan Sonia en Rozanne julle is yster vroue Ek het respek vir julle wat in so besigheid is Jy verdien medaljes
Hulle se altyd support local en dit is n bewys daarvan
Dankie ek dra my skoene met soveel trots
Handgemaak en snazzy
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)