IP
Irma P

1 reviews | Active since Nov 2011

16 Feb 2021, 16:19

Nee wat - nie vir my nie dankie.

Ek het glad nie 'n probleem met mense wat foute maak nie - after all - ons is menslik en die dinge gebeur. Maar wanneer 'n maatskappy nie aanspreeklikheid aanvaar vir die fout en die kliënt blameer, dan raak ek bietjie opgekrul. En daar was absoluut GEEN moeite gedoen om die probleem so gou moontlik te hanteer en reg te stel nie. En as dit uiteindelik 'reggemaak' is, is die skoene steeds die verkeerde kleur. 'n Groot jammerte eintlik - skoene lyk goed en die pryse ook. Hierdie ervaring laat my net 3 keer dink voor ek enigsins weer iets aanlyn sal bestel.

0
Replies (1)
Laat Die Voete Klap
Laat Die Voete Klap's reply16 Feb 2021, 16:51
Official
Hi Irma! Ons is jammer vir jou ervaring. Ek tel egter nie jou bestelling op nie. ****ak ons asb dat ons die probleem kan oplos. Dit is nie hoe ons besigheid doen nie! Hoor graag van jou