aA
alidadeyzel A
1 reviews | Active since Jan 2017
26 Jan 2024, 10:23
Moet nooit by hulle koop
Moet nooit by die plek skoene bestel. Hulle steel jou geld en jy kry nooit jou bestelling. Ek het op 9 November 2023 4 Paar skoene bestel R1850 betaal. Tot vandag tog nog niks ontvang. Hulle antwoord nie as jy bel of het belaglik verskoning. Maak vals beloftes wat nooit gebeur. Bly weg. Bly weg. Bly weg. Waar sku al jou vriende en familie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)