SW
Sandra W
1 reviews | Active since Dec 2023
28 May 2024, 17:16
LOVE, LOVE, LOVE!!!!!
Na die lang wag het ek uit eindelik my skoene en laat ek julle vertel dit was so worth it!
Ek het al baie vellies gekoop maar hierdie is super gemaklik en daar is so baie verskillende kleure om van te kies.
Dankie girls vir die prag skoene
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)