EM
Emily M

1 reviews | Active since Oct 2024

13 Oct 2024, 21:16

Lank gewag

Baie swak kliëntediens ontvang, 4 maande lank gewag vir my skoene. Geen kommunikasie van hulle kant af nie. Sal hulle definitief nie aanbeveel nie.

0
Replies (0)