1 reviews | Active since Jul 2023
Laat die voete klsp
Middag ek wil net graag my ondervinding met jul deel, was glad nie lekker nie en glad nie goeie diens nie , ek is geblok op facebook en op die WhatsApp groepe. Ek het skoene bestel 25 april , na die wag tyd het ek boodskap gestuur, daar is gese hul besig met my laaste paar sal die volgende week gestuur word , teee weke daarna eord daar gese , volgend maandag nog ñ week, toe op Facebook sien ek daar is nog mense wat kla, ek se toe ek is ook een wat nog wag vir my 3 pare skoene, ek wotd toe dadelik geblok en die eienaar stuur boodskap dat sy sal opvol, so aangegaan vir meer as ñ mnd daarna na lelike gesprekke, toe word ek gebel en onverskoning gevra en dat hul van begin af vir my gelieg het , haar mense glo nie hul werk gedoen nie, daarna net so ñ gesukkel na al die gesukkel , word daar gese ek sal nie my skoene kry nie en my geld is aan my terug betaal soos ek in begin gevra het maar eienaar het geweier , maar het nou my geld, ek beveel glad nie LAAT DIE VOETE KLAP aan nie ek het al die bewyse hoe ek gesukkel is en sleg behandel is
