CC
Celeste C
1 reviews | Active since May 2020
17 Nov 2021, 15:25
Laat die voete klap patetiese diens
Bestelling is geplaas 25 Sept 2021 en tot vandag nog niks ontvang nie. Alle navrae aangaande bestelling word geignoreer. Absoluut swakste diens ooit!! Buitendien oortree hulle die verbruikerswet en kan aangekka word. Persoon met wie ek op whatsapp gekorrespondeer het is Bianca. Vandag weer navraag gedoen maar kry net geen diens nie. MENSE BLY WEG. Die produkte is goed maar patetiese diens. Daar is wel ander aanlyn winkels wat soortgelyke skoene verkoop wat mens eerder kan ongesteun.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)CC
Celeste C's updateReviewer Update
18 Nov 2021, 21:28Oproep ontvang vanaf Bianca. Saak is uitgesorteer en skoene is oppad.
CC
Celeste C's update18 Nov 2021, 21:28
Reviewer Update
Oproep ontvang vanaf Bianca. Saak is uitgesorteer en skoene is oppad.
