TL
Trecia L
1 reviews | Active since Dec 2023
14 Dec 2023, 14:11
laat die voete klap
ek het al 'n order geplaas in Sept 2023 en betaal 18 September wat hul sê jy wag 6 weke................. dis ampter 3 maande later, elke keer 'n verskoning.....
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)