CW
Cynthia W

1 reviews | Active since Sept 2024

20 Jan 2025, 09:51

Julle is die beste!!

Ek was nig nooit so verlief op skoene soos wat ek is op julle vellies nie

Ek dra hulle vrot en ek kan net nie genoeg kry nie.

Ek het al n hele collection van Laat Die Voete Klap vellies

0
Replies (0)