CO
Carne O

1 reviews | Active since Jul 2021

08 Jul 2021, 12:43

Great client service

Julle is n span fantastiese dames Dankie vir julle goeie diens en geduld julle verdien n medalje Dit was die wag werd en Covid het dit nie juis maklik gemaak nie

Dankie dankie dankie

Julle is tops LAAT DIE VOETE KLAP Ps julle is vir die hele weskaap aanbeveel

0
Replies (0)