RH
Ruan H
1 reviews | Active since Oct 2022
30 May 2024, 19:34
Goeie kwaliteit vellies
Ek het vellies gekoop vir my, my vrou en my dogter. Die kwaliteit is baie mooi en baie netjies gemaak. Myne was selfs gemaak volgens my mates.
Daar was n hiccup in die wag tydperk maar ek was heeltyd op hoogte gehou met baie vriendelike diens.
Ek sal julle beslis aanbeveel
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)