NVdM
Norma Van der Merwe
1 reviews | Active since Jul 2021
08 Jul 2021, 07:41
Goeie gehalte
Weereens goeie diens! Dankie vir julle harde werk dames. Covid het 'n groot invloed op klein onderneemings maar julle dames hou kop bo water! Ondersteun gerus die dames.
My skoene is pragtig en sit so gemaklik wil niks anders dra nie!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)