SB
Samantha B

1 reviews | Active since Nov 2021

24 Nov 2021, 23:52

Goeie diens goeie gehalte!!!

Julle ek wil net baie baie dankie sê vir julle uitstekende skoene en diens!!! Ons het nie eers ons volle 30 werksdae gewag nie. Ons het 'n tracking nommer 00:30 ontvang toe werk die dames nog!!! Well done julle, julle produk en diens is uitstekend. Ek sal julle ***0 keer aanbeveel...

0
Replies (0)