MW
Molien W

1 reviews | Active since Jun 2022

23 Jul 2025, 14:35

Gelukkige klient

Rozanne het regtig baie moeite gedoen en uit haar pad gegaan om my bestelling by my uit te kry. Baie dankie vir die ekstra myl wat jy gestap het het en ook die geduld wat jy met my gehad het. Ek sal beslis weer van jul dienste gebruik maak in die toekoms.

Julle skoene is die mooiste en van beste gehalte, ek LOVE my skoene!!

0
Replies (0)