ES
Estie S

1 reviews | Active since Jul 2021

20 Jul 2021, 16:10

GEEN KLIENTE DIENS

Laat Die Voete Klap Julle diens en kommunikasie is PATETIES ek verstaan mens wag vir kwaliteit maar julle is so ge***us om julle FB bladsy elke dag met offers en fotos te plak en op die pad te wees dat julle GEEN KLIENTE DIENS lewer nie ek gaan my hele storie orals plaas sodat die wat wil dit kan lees ek hoop regtig ek is nie die enigste ene wat soos gemors (kon n beter woord kies maar fb sal dit afhaal) behandel word nie.

Ek het die 18 Mei 2021 skoen mwt die grootste begeerte bestel op 22 Mei 2021 het ek die betaaling gemaak met PAXI daarby.

Nou eerste dames AS JULLE NIE WEET NIE soos ek nie geweet het nie. Die reenboog lisa kan in 2 klere bestel word al adverteer hulle dit ORALS in 3 klere.. ek het die Dame gevra vir die pienk en mint ene in n UK5 waarop daar geen kommunikasie plaas gevind het nie net n voice note "Ja jy kan ek sal nou vir jou stuur hoe dit werk en dan stuur jy bewys van betaaling" Sal nie uitvind presies wat ek soek nie en dis my eerste bestelling so sy maak dit soos sy wil sal nie voorstel dat die skoen wel groter mag wees dat ek dalk n kleiner nommer moet vat nie maar net Okey Wag 45 dae kry dit (in die comments)

Ek verloor dit en stuur n WA waar ek se dis nie wat ek wil he nie.

Na n lang geveg WAG EK NOGSTEEDS DAT HULLE DIT MOET KOM OMRUIL.

Ek was belowe dit is in n ander produksie lyn gesit wat omruil skoene en verkeerde skoen maak vir so n geval DIe 7 Julie 2021 En dit sal nie weer 30 dae vat nie.

Nou ja hier sit ons.

0
Replies (0)