LP
Lane P

1 reviews | Active since May 2021

26 May 2021, 21:19

Flinke diens uit die boonste rakke

Vriendelike en flinke diens. Ons het 7 pare ldvk skoene gekoop en binne ons 30 werksdae ontvang. Die dames het elke navraag van ons beantwoord.

Ondersteun hulle gerus hulle skoene is nie net bekostigbaar nie maar super gemaklik

0
Replies (1)
Laat Die Voete Klap
Laat Die Voete Klap's reply27 May 2021, 04:13
Official
Baie dankie vir jou ondersteuning Lane!