RB
Ron-Mari Boshoff

1 reviews | Active since Sept 2025

15 Sept 2025, 19:15

DONKIE HANDSAK

Ten spyte van die negatiewe kommentaar op Hello Peter, het ek nogsteeds besluit om hierdie besigheid n kans te gee, en ek is bly ek het. Ek is verlief op my pragtige donkie handsak. Spoedige terugvoer en vinnige aflewering. Baie dankie julle. Ek LOVE my handsak. Xx

0
Replies (0)