HN
Hanelie N
1 reviews | Active since Aug 2021
06 Aug 2021, 13:37
DANKIE VIR MOOI SKOENE
Ek het al 13 pare LDVK skoene en is nog elke keer net tevrede! Ja die wagtydperk is dalk lank maar beslis die moeite werd! Ek sal julle oor en oor aanbeveel. Dankie dat julle uit julle pad uitgaan om mens te help en te assesteer. Ek het al foutiewe skoene ontvang en julle het my so mooi gehelp. Bestel gerus by hulle.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)