NO
Nicoline O

1 reviews | Active since Jul 2021

15 Jul 2021, 18:17

Bitterlike swak kliënte diens

Handel asseblief net eers die bestellings af wat geplaas is voor julle hééltyd nuwe goed post. Liewe genade!! Ek WEET wat is 30 werksdae , maar daar is definitief n verskil tussen julle 30dae en julle opvolg en kommunikasie is nie net swak nie, maar nog kort af en ongeskik ook.

Ek kan nie wag vir my skoene nie, maar hierna is ek KLAAR!!

0
Replies (0)